Multimiljoen De Deur dwelmlaboratorium: SAPD slaan toe en arresteer verdagtes
DE DEUR.- Vier verdagtes, wat tydens ‘n dwelmklopjag in De Deur gearresteer is, sal binnekort in die hof verskyn op aanklagte wat verband hou met dwelmbesit, -handel en -vervaardiging. Dít nadat die polisie Dinsdag ’n dwelmlaboratorium suksesvol afgebreek en vier verdagtes in ’n intelligensie-gedrewe operasie aangekeer het. Die Sedibeng Flying Squad en K9-eenheid, wat opgetree…
