Inwoners van brandbeskadigde ouetehuis in Germiston het tydelike skuiling gekry
Inwoners van ‘n brandbeskadigde ouetehuis in Germiston is Donderdag na ‘n tydelike skuiling geskuif. ‘n Brand het vroeër die dag deur dele van die ouetehuis Die Anker geskeur en een persoon is dood. Sentrumbestuurder Dess Rhoode het aan Jacaranda FM News gesê dat die fasiliteit sowat 40 mense huisves. “Ek is gebel dat daar rook…
