Stakers by Ford aanleg ignoreer hofbevel
Numsa-lede by Ford se Pretoria-aanleg bly staak ondanks ‘n arbeidshofbeslissing om terug te keer werk toe. Lede van die National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa) gaan voort om by die Ford Motor Company of Southern Africa (FMCSA)-aanleg in Pretoria te staak ondanks ‘n uitspraak deur die Arbeidshof om terug te keer werk toe….
