Opvolg: N2-ontvoering: Alize van der Merwe een van twee ontvoerde vroue gevind
Oos-Kaapse ontvoeringsbeproewing: Dit blyk dat Alize van der Merwe nie die enigste slagoffer was wat deur die ontvoerders aangehou is nie. In ‘n verrassende wending tot die skok-ontvoering van Alize van der Merwe verlede Vrydag op die N2 in die Oos-Kaap, het dit aan die lig gekom dat sy in werklikheid een van twee vroue…
