Opvolg: Simelane verskyn voor ANC se Integriteitskommissie oor VBS-sage
Lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee en minister van justisie, Thembi Simelane, verskyn voor die party se integriteitskommissie oor bewerings wat haar verbind met die geplunderde VBS Mutual Bank. Dit spruit uit ‘n lening van R575 000 wat sy van Gundo Wealth Solutions ontvang het tydens haar tyd as burgemeester van Pietersburg. Die…
