N2-ontvoeringsdrama: Losprys-eis gemaak vir vrou wat in Oos-Kaap ontvoer is
Die Valke het bevestig dat ‘n losprys-eis gemaak is vir ‘n vrou wat Vrydag op pad na ‘n Port St Johns-oord ontvoer is. Die polisie en private ondersoekers werk die hele dag om ‘n vrou te red wat Vrydagmiddag op die N2 van Oos-Londen na Umngazi-oord in Port St Johns aan die Wildekus gereis is….
