SANParke-gids gearresteer vir die besit van onwettige jaggeweer by KNP
Die gids sal ook as werknemer ‘n interne dissiplinêre verhoor in die gesig staar ’n Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) wildernisroetegids is gearresteer vir die besit van ’n onwettige jaggeweer binne die Krugerwildtuin (KNP). Die arrestasie is Woensdag tydens ‘n intelligensie-gedrewe operasie deur die SANParke se omgewingsondersoekeenheid en die SAPD se taktiese reaksiespan gemaak. Die gids…
