Die dodetal styg tot sewe nadat die polisie op informele goudmynwerkers toegeslaan het
Sommige mynwerkers het reeds teruggegaan werk toe om geld te verdien en die liggame van hul kollegas te repatrieer ’n Mosambiekse gesin in Springs rou oor die dood van ’n geliefde nadat die polisie verlede maand op informele mynwerkers in Daggafontein toegeslaan het. Earnest Macaringue (45) het op 12 September aan brandwonde beswyk, wat die…
