Dit kom van vertroue in koalisies: Pretoria-burgemeester: ANC verwerp reddingsboei om Brink te red
Die DA het nie genoeg steun alleen om burgemeester Cilliers Brink te red nie. Augustus 2024 Lesufi het die media in Augustus in Johannesburg toegespreek aan die einde van die Provinsiale Uitvoerende Komitee (PUK) se vergadering. Hy het gesê die ANC is genader om afsprake te hê oor ‘n strategie om die Stad Tshwane terug…
