Geen teken van vermiste Gautengse duiker Warren O’Reilly in Sodwanabaai nie
Warren O’Reilly van Gauteng het tydens ‘n diepsee tegniese duik in Sodwanabaai vermis geraak. Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het gesê die soektog na ‘n 50-jarige duiker wat aan die noordoostelike kus van Natal vermis geraak het, duur voort. Warren O’Reilly van Gauteng het vroeër die week tydens ‘n diepsee tegniese duik langs Sodwanabaai vermis geraak….
