Meer as R1 daling in petrol- en dieselpryse in Oktober
Vir die vyfde agtereenvolgende maand sal daar minder pyn by die pompe wees vir motoriste met ‘n verlaging van meer as R1 in petrol- en dieselpryse. Die departement van minerale en petroleumhulpbronne het die amptelike brandstofprysaanpassings gepubliseer wat vandeesweek vir petrol en diesel in werking tree. Die goeie nuus is dat motoriste op Woensdag, 2…
