Durban sal vir minstens die volgende 12 maande waterrantsoenering in die gesig staar
Durban – die stad met een van die hoogste koerse van waterverlies in SA – sal van volgende week af die krane van inwoners begin toedruk nadat hulle ‘n opdrag van die nasionale departement van water en sanitasie ontvang het om verbruik met 8,4% te verminder. Die eThekwini-burgemeester, Cyril Xaba, het Maandag op ‘n raadsvergadering…
