Nog kampe brand in die Krugerwildtuin
Die brande word in hierdie stadium vermoedelik as wehgolbrande gesien en is onder beheer gebring. Twee kampe in die Krugerwildtuin (KNP) het Sondagaand 20 Oktober verwoede brande ervaar. Die geaffekteerde kampe was Tamboti en Maroela, en alle gaste is as veiligheidsmaatreël na Orpen Ruskamp ontruim. Volgens ‘n KNP-woordvoerder, Issac Phaahla, het die plaaslike afdelingsveldwagter, Greg…
