Vyf dood in die jongste Oos-Kaapse massaskietery in New Brighton
Vyf mans is in ‘n hut in New Brighton, Port Elizabeth, doodgeskiet terwyl massaskietvoorvalle in die Oos-Kaap steeds toeneem. Die polisie ondersoek die voorval. In die laaste paar weke het die Oos-Kaap verskeie massamoorde gesien. Die aantal mense wat doodgeskiet is, het toegeneem nadat vyf mense Dinsdagaand in ‘n hut in New Brighton, Port Elizabeth,…
