Die polisie arresteer 8 lisensiebeamptes en agente vir bestuurslisensiebedrog
Agente was besig om leerling- en bestuurslisensie-aansoekers te werf en met amptenare te skakel om lisensies sonder toetsing te laat uitreik. Minstens agt lisensiebeamptes en -agente is in hegtenis geneem tydens ‘n onderdrukkingsoperasie teen bestuurslisensiebedrog en korrupsie in die Vrystaat. Na verneem word, is die amptenare Donderdag tydens ‘n operasie deur die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) se…
