16 Beseer nadat minibustaxi naby Buccleuch gerol het
Minstens 16 mense is beseer nadat ‘n minibustaxi op die N1-hoofweg omgeslaan het. Na verneem word, het die ongeluk Maandag net ná 07:00 by die Buccleuch-wisselaar gebeur. Die taxi was onderweg van Johannesburg CBD na Midrand. Xolani Fihla, woordvoerder van die Johannesburgse Metropolitaanse polisiedepartement, het motoriste versoek om die gebied met omsigtigheid te benader. Beserings“Daar…
