Opvolg: Taiwan se kantoor kry kennis om Pretoria te verlaat
Dit kan die land se voertuigvervaardigingsektor en ander nywerhede wat op skyfies van die eilandnasie staatmaak, lamlê. Na oënskynlike druk van China het die Suid-Afrikaanse regering die Taiwanese kantoor in Suid-Afrika verskriklike nasionale verjaardagnuus gegee – die kantoor het 28 dae om hul tasse te pak en die kantoor weg van Pretoria te hervestig of…
