Vandag in die geskiedenis
Randse Afrikaanse Universiteit word gestig 18 Oktober 1966Die Randse Afrikaanse Universiteit (RAU), die tweede universiteit met sy setel in Johannesburg, is deur ‘n wet van die parlement gestig as die akademiese tuiste van Afrikaanssprekende studente. Deur sy akademiese uitnemendheid en relevansie het die Universiteit daarin geslaag om studente, akademici, donateurs en sakevennote uit alle gemeenskappe…
