Polisie skiet twee transito roofverdagtes in Gauteng skietgeveg
Twee vermeende transitorowers is in ‘n skietgeveg met die polisie in Kliprivier dood. Hulle is Donderdag op die R59 doodgeskiet. Dimakatso Nevhuhulwi, polisiewoordvoerder, sê die verdagtes was na bewering op pad om ‘n transito rooftog in Sedibeng te pleeg. Sy het gesê een polisiebeampte is gewond. “Die verdagtes is onderskep, en toe hulle genader is,…
