Roof by Cash Converters Bronkhorstspruit

Verdagtes het meer as 10 skote in die winkel geskiet en was uiters aggressief.

Uit vorige ondervinding met hierdie rowers pleeg hulle ‘n aantal rooftogte regoor die land voordat hulle vir ‘n rukkie stil raak.

Die motor wat in die rooftog gebruik is, is ’n Wit BMW met registrasie no JN 54 BW GP.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui