Liggaam gevind in vlak graf by voormalige woning van moordbeskuldigde
Die lyk van ‘n man is op 30 Oktober in ‘n vlak graf by ‘n woning in Arnoldistraat in Heidelberg ontdek. Die plaaslike polisie het bevestig dat die woning eens deur Jaén-Lee Pyne, die moordbeskuldigde in die skietery op 3 Julie in Ueckermannstraat, saam met ander huurders bewoon is. Volgens berigte het Pyne vir vyf…
