SAPD bedrogsaak kry nog ‘n beskuldigde by
GEMSBOK-SPRINGBOk: Nog ‘n beskuldigde sluit homself in die hof aan by die twee polisiebeamptes vir korrupsie en bedrog. Adam Harrower, ‘n senior botaniese tuinboukundige van die Suid-Afrikaanse Nasionale Botaniese Instituut (SANBI), verskyn vandag in die Springbok-distrikshof op aanklagte van korrupsie/bedrog en kuberbedrog. Harrower se verskyning merk hom as beskuldigde nommer 4 in ‘n saak waarby…
