Borgtog van senior NVG-beampte geweier in Limpopo-saak rakende herhaalde kinderverkragting
Die hof het ‘n sterk vervolgingsaak en moontlike getuie-inmenging deur die NVG-amptenaar aangehaal. ‘n Senior amptenaar van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) wat van kinderverkragting beskuldig word, sal in aanhouding bly nadat die Dzanani-landdroshof in Limpopo Maandag sy borgtogaansoek van die hand gewys het. Die 47-jarige man, wat in die kantoor van die Direkteur van Openbare…
