Bewerings dat pasiënte by Karenpark-kliniek weggewys word weens doktertekorte
Pasiënte wat die Karenpark-kliniek in Akasia, Pretoria-Noord, besoek, is na bewering die afgelope paar weke van die fasiliteit weggewys omdat daar geen dokter aan diens was nie. Raadslid Rina Marx van die Vryheidsfront Plus, wat onlangs die kliniek besoek het, het gesê haar party het die Gautengse Gesondheidsdepartement weke gelede gewaarsku dat die situasie sou…
