Voorlopige brandstofpryse vir Januarie 2025
Daar is dalk goeie en slegte nuus vir motoriste met ‘n moontlike daling in die dieselprys, maar ’n styging in petrolprys. “Gegrond op die data word verwag dat ULP95 met ongeveer drie sent per liter sal styg, terwyl ULP93 na verwagting met 11 sent per liter sal styg. Dieselpryse sal na verwagting met ongeveer drie…
