Moeilikheid vir Absa
Absa verwag dat sy wesensverdienste vir die eerste ses maande van die jaar sal daal te midde van ‘n uitdagende bedryfsomgewing. In ‘n handelsverklaring wat gepubliseer is nadat die JSE op 26 Junie gesluit het, het die groep gesê ekonomiese aktiwiteit in Suid-Afrika was swak, met die BBP wat in die eerste kwartaal van 2024…
