Waarskuwing oor terreurfinansiering in Suid-Afrika
’n Onlangse risikobepaling deur die Finansiële Intelligensiesentrum (FIC) toon dat hoewel vordering gemaak is om dit teë te werk, Suid-Afrika steeds beskou word as ’n spilpunt vir finansiële vloei tussen terreurverdagtes en -groepe. Hierdie beoordeling toon dat die land nog sy pad het om te loop as hy hoop om van die Financial Action Task…
