Man dood ná hy van duikplank afspring by kuierplek langs Witbank-dam
Die man het volgens ooggetuies van ‘n duikplank, by ‘n kuierplek langs Witbank-dam, afgespring en nie weer opgekom nie. n Man is gistermiddag dood nadat hy van ‘n duikplank in Witbank-dam ingespring het. Die fratsongeluk het by ‘n gewilde kuierplek langs die dam gebeur. Volgens ooggetuies het die man probeer om ‘n ‘backflip’ te doen…
