VOLKSKRAG mediaverklaring na aanleiding van die Afrikaner verklaring
Saamgestel deur: Dr Jann Schlebusch, Volkskrag Eerstens wil ons die opstellers van die Afrikanerverklaring bedank vir hulle poging om ‘n leefbare toekoms te skep vir die Afrikaner-‘kultuurgemeenskap’ in hierdie multikulturele, imperiale stelsel. Vir ons as die vryheidsliewende Boerevolk (ook bekend as die Afrikaner-Boervolk of die Geloftevolk) is ons volkskap belangrik. Ons verstaan die Bybel dat…
