Groot veranderinge vir werksure in Suid-Afrika moontlik – maar teen ‘n koste
’n Voorstel om werksure in Suid-Afrika te verander kan haalbaar wees, sê die ontwikkelings ekonoom Dieter von Fintel, maar dit sal baie navorsing en beduidende veranderinge aan die land se arbeidswette verg om deur te druk. Die kommentaar kom nadat die Departement van Indiensneming en Arbeid in 2023 opgemerk het dat die haalbaarheid van die…
