Staats maatskappye wat Suid-Afrika droog laat bloei – gee niks terug nie
Die Suid-Afrikaanse regering het sedert 2019 R282,5 miljard in verskeie staatsondernemings (SOE’s) as “kapitaalbeleggings” gesit, maar het net R1 miljoen in dividende teruggekry. Dit het die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, onthul toe hy in die parlement gevra is hoeveel ses staatsondernemings sedert Mei 2019 van die staat ontvang en in ruil daarvoor uitbetaal…
