Afrikaanse aanlyn televisie toetsuitsendings – Planne om ’n nuwe volledige aanlyn TV te begin
Ons het die afgelope naweek ’n paar toetsuitsendings gedoen met ’n splinternuwe Afrikaanse televisiestasie. Die stasie is tans aanlyn op ’n tydelike kannaal. Ek het navorsing gedoen en ondervind dat daar bitter min skoon Afrikaanse vermaak beskikbaar is vir die stasie om uit te saai. Die stasie se sensor beleid het nie plek vir programmatuur…
