Petrol én diesel om middernag goedkoper
Daar sal om middernag ‘n effense verligting by die petrolpompe wees met petrol én diesel wat goedkoper word. Beide 93- en 95-oktaan-petrol sal R1,24 per liter goedkoper wees, terwyl die prys van diesel met tussen R1,09 en R1,19 per liter daal. Die grootste daling is vir gas wat in Junie R1,35 goedkoper per kilogram sal…
