Sigfox Suid-Afrika kry groot slim watermeter kontrak
Die Nasionale Tesourie het aan Sigfox Suid-Afrika die tender toegeken vir ‘n nasionale slim watermeterstelsel wat op sy Internet of Things-netwerk (IoT) sal loop. In ‘n verklaring wat op Woensdag, 5 Junie 2024 vrygestel is, het die maatskappy gesê die RT29-tender sal die aanpassing of vervanging van bestaande meters sien. “Al die nuwe slim meters…
