Gewapende – Skote klap: Roof by juwelierswinkel in Brooklyn Mall
’n Gewapende rooftog het Maandag by ’n juwelierswinkel in Brooklyn plaasgevind. Daar word geglo die toneel is steeds aktief; vermy die area. ’n Gewapende rooftog het Maandag by ’n juwelierswinkel in Brooklyn plaasgevind. Misdaadaktivis Yusuf Abramjee het video’s en foto’s van die gewapende rooftog geplaas. Daar word vermoed dat ‘n groep gewapende rowers vroeër Maandag…
