Help Die Vaderland Stigting om ANDILE MNGXITAMA uit die parlement te kry.
Gedurende November/Desember 2022 het prokureur Willie Jordaan klagtes ingedien by die MRK (Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie) teen ANDILE MNGXITAMA , DUDUZILE ZUMA en DOUGLAS NGOBENI. Aangaande haatspraak deur hulle gepleeg. Nieteenstaande die feit dat die MRK die klagtes ontvang het, het hy GEEN terugvoer van hulle ontvang nie. Die Vaderland Stigting gaan optree om die MRK…
