Groot BTW-veranderinge op die kaarte vir Suid-Afrika
SARS se BTW-moderniseringsprojek is een stap nader aan die werklikheid, met die Nasionale Tesourie wat wetgewing oor belastingadministrasie wil wysig om die implementering daarvan moontlik te maak. Dit is ‘n belangrike stap vir die projek sedert die BTW-moderniseringsbesprekingsdokument in 2023 deur SARS gepubliseer is. Die projek is daarop gemik om die belastingowerheid se stelsels te…
