Carnarvon-man skuldig bevind aan die seksuele aanranding van ‘n sesjarige kind
Mediaverklaring – Suid-Afrikaanse Polisiediens 2024/07/08 Kantoor van die Provinsiale Kommissaris Noord-Kaap NOORD-KAAP – Op Vrydag, 5 Julie 2024 het die rondgaande streekhof in De Aar ‘n 44-jarige man skuldig bevind aan die seksuele aanranding van ‘n sesjarige meisie. Die hof het gehoor dat die slagoffer op 11 November 2023 by haar ouma in Carnarvon gekuier…
