Maand: Julie 2024
LUR sluit die deur vir mislukte plaasprojekte in Noord-Kaap
Mase Manopole, LUR vir grondhervorming in die Noord-Kaap, sê die departement gaan nie meer miljoene rande pomp in mislukte boerderyprojekte wat ondanks bystand van die regering nie posgevat het nie. Manopole, wat vir ‘n tweede termyn na die portefeulje terugkeer, sê haar kantoor word oorval met oproepe om bystand van baie boere met gebrekkige hulpbronne….
Kontant, 20 vuurwapens en dwelms in Goodwood gekonfiskeer
WES-KAAP. – Blitspatrollielede het Sondagaand tydens ‘n roetine-stop-en-deursoek sukses teen bendegeweld behaal toe hulle op ‘n vuurwapen en geld in ‘n bakkie afgekom het. Daarna is nog 19 vuuwapens en dwelms by ‘n woonstel gekonfiskeer. Kol. Andrè Traut sê die dubbelkajuit-Ford-bakkie het verdag voorgekom. Tydens deursoeking is op ‘n 9 mm-handwapen, dwelms en ‘n onbekende…
SAPD – Rassisme in die werksplek. Polisie moet wit kolonel bevorder
ʼn Wit kolonel in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) moet bevorder en terugwerkend vergoed word. Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) het bevind die SAPD het hom aan onbillike arbeidspraktyk skuldig gemaak toe hy lt.kol. Jacques van den Berg in 2022 weens sy velkleur nie bevorder het nie. Van den Berg het tydens die…
PLAASAANVAL – Nestpark Bapsfontein
Volkskrag Nuus wag nog vir meer besonderhede rakende die aanval Die eienaars van ’n plot op Nestpark, Babsfontein is 14:00 06/07/2024 deur 4 gewapende terroriste aangeval. Dit volg na nog ’n aanval op Witpoort nie vêr van die aanval nie Die booswigte het die honde van die slagoffers vergiftig en op so ’n manier toegang…
WaterCAN doen ‘n beroep op munisipaliteite om die publiek te waarsku oor besmette kraanwater
WaterCAN doen ‘n beroep op munisipaliteite om die publiek te waarsku oor besmette kraanwater 11 munisipaliteite regoor ses provinsies druip konsekwent watergehaltetoetse sonder om inwoners te waarsku Die Bloudruppelverslag wat in 2023 vrygestel is, beklemtoon die feit dat ten minste 46% van drinkstelsels nie aan mikrobiologiese standaarde voldoen nie. Volgens die regulasies ingevolge die Wet…
PLAASAANVAL – OPDATERING – Boer aangeval met AK47
Die 60-jarige Francois Oosthuizen is op 20 Junie op sy plaas 30 km buite Ladysmith, Suid-Afrika, aangeval. Boer gewond is deur AK47-swaaiende terroriste in plaasaanval Hy was op pad huis toe nadat hy vee hantering gedoen het. 3 gewapende bantoe-terroriste voor sy voertuig in die pad ingespring. Die booswigte het op Francois losgebrand en hom…
Groot veranderinge vir staatsbeheerde maatskappye in Suid-Afrika
Tydens die aankondiging van die sewende adminstrasie vn Suid-Afrika se nasionale uitvoerende gesag op 30 Junie, het president Cyril Ramaphosa ‘n groot verskuiwing aangekondig vir die land se staatsondernemings (SOE’s), die ontbinding van die Ministerie van Openbare Ondernemings en die verskuiwing van die portefeulje na die presidensie. “Die koördinering van die betrokke openbare ondernemings sal…
R60 miljoen winkelsentrum moeilikheid in Suid-Afrika
Accelerate Property Fund (APF) gaan nie meer voort met die verkoop van Cherry Lane Winkelsentrum in Pretoria nie, met die transaksie wat vir die derde keer in ‘n jaar afgelas word. In Junie het Accelerate Property Fund (APF) aangekondig hy gaan die Cherry Lane-winkelsentrum vir R57 miljoen verkoop. Die sentrum is geleë in Brooklyn Circle…
Fotoalbum: Suid-Afrika is weer “wit”… Sneeu en ys van reg oor die land
Met die koue en ongure weer wat Suid-Afrika getref het, het Volkskrag Nuus besluit om ’n fotoalbum van regoor die land te plaas Calfinia Nieu Bethesda Hekpoort Matroosberg Middelburg, Noupoort Daniëlskuil Sutherland Swartberg Pas Swellendam Worcester en omgewing
