Volkskrag Nuus wag nog vir meer besonderhede rakende die aanval
Die eienaars van ’n plot op Nestpark, Babsfontein is 14:00 06/07/2024 deur 4 gewapende terroriste aangeval. Dit volg na nog ’n aanval op Witpoort nie vêr van die aanval nie
Die booswigte het die honde van die slagoffers vergiftig en op so ’n manier toegang tot die plot verkry
Beide die man en vrou was vir ongeveer 2 ure vasgebind.
