VOLKE IS DIE FOKUS VAN DIE EVANGELIE
30 Junie 2024 Deur Dr. Jann Schlebusch Mat 28:19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. Die Griekse woord wat hier met ‘nasies’ vertaal is,…
