Twee renosters by Noord-Transvaalwildreservaat doodgemaak
Die Noord-Transvaal veediefstal- en bedreigde spesie-eenheid het ’n soektog van stapel gestuur na stropers wat twee renosters by ’n wildreservaat in die Louis Trichardt-polisiëringsgebied doodgemaak en onthoring het. Die polisie het gesê die ontdekking is gemaak toe personeel Saterdag om 07:00 gepatrolleer het. “Dit blyk dat die verdagtes nadat hulle die renosters geskiet het, die…
