Die Europese maatskappy wat voordeel getrek het uit korrupsie by Prasa
Sluit aan by ons Facebook groep om nie belangrike nuusgebeure te mis nie.https://www.facebook.com/groups/volkskragnuus Hierdie artikel is die eerste in ‘n reeks artikels oor korrupsie in Prasa se handelinge met ‘n front maatskappy genaamd Swifambo Rail Leasing. Dit fokus op Vossloh, ‘n Europese spoor tegnologiemaatskappy, wat miljarde rande gemaak het deur ‘n twyfelagtige vennootskap met Swifambo….
