BRONKHORSTSPRUIT Bossemanskraal N4 ⭕ PLAASAANVAL
Plaasaanval (laat berig) Woensdagaand verlede week, 2024-03-13 omstreeks 21:30, het ‘n man by die huis aangekom en sy AMG Mercedes in die motorhuis geparkeer. Toe hy die huis nader, sien hy dat die deur oop is. En ongeveer 8 onbekende Afrika-mannetjies, waarvan sommige gewapen was, het verskyn. Hulle het toe reeds die huis geplunder. Hy…
