OVK waarsku teen die ondermyning van verkiesing
Die Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK) het politieke partye gewaarsku dat hulle regstappe sal neem teen diegene wat voortgaan om opruiende openbare uitlatings te maak wat poog om die geloofwaardigheid van die verkiesings liggaam en die verkiesingsproses te ondermyn. Die adjunk-uitvoerende hoof van die OVK, Mawethu Mosery, het gesê hulle het kennis geneem van die partye…
