Vrou word gevonnis vir handel in dwelms / Valke neem ‘n vrou wat ‘n dagga-laboratorium bestuur en ‘n man gevange vir die vervaardiging van steroïede

Die Valke het Maartmaand op ‘n suksesvolle noot begin, met aansienlike vordering in die bekamping van onwettige dwelmbedrywighede regoor die Wes-Kaap. Twee hoëprofielsake is vandeesweek afgehandel, wat die voortdurende pogings van die Valke se Suid-Afrikaanse Narkotiese Handhawingsburo (SANEB) wys om dwelmverwante misdaad aan te pak. Op 3 Maart 2025 is Jennifer Gladys Schutte-Muntingh (67) ’n…

Lees Meer

28 Maart 2025 – Genoeg is genoeg aksie

Dra swart en ondersteun Genoeg is Genoeg. Landwye Protesaksie word beplan vir 28 Maart 2025 waarbylandbougemeenskappe aangemoedig word om op te ruk na hulle plaaslikeowerhede (SAPS, LU Streekskantore en Munisipaliteite).Hierdie protesaksie is bedoel om vreedsaam te geskied en waarby gemeenskappeaangemoedig word om Petisies/ Memoranda aan die plaaslike SAPD te oorhandingten einde aksie teen plaaslike misdaadelemente…

Lees Meer

Oopgesprek met Francois Wilken van Vrystaat Landbou ~ knelvrae en toekoms in landbou

Ons boere is in ‘n krisis. Wat beteken die Onteieningswet vir boere se grondbesit en generasies se werk? Hoekom word net sekere groepe geteiken deur hierdie wet, en hoe regverdig is dit? Indien die regering werklik grondhervorming wil bevorder, hoekom lê soveel staatsgrond onbenut? Hoe kan georganiseerde landbou eiendomsreg aktief beskerm teen regeringsbeleid? Wat is…

Lees Meer