28 Maart 2025 – Genoeg is genoeg aksie

Dra swart en ondersteun Genoeg is Genoeg.

Landwye Protesaksie word beplan vir 28 Maart 2025 waarby
landbougemeenskappe aangemoedig word om op te ruk na hulle plaaslike
owerhede (SAPS, LU Streekskantore en Munisipaliteite).
Hierdie protesaksie is bedoel om vreedsaam te geskied en waarby gemeenskappe
aangemoedig word om Petisies/ Memoranda aan die plaaslike SAPD te oorhanding
ten einde aksie teen plaaslike misdaadelemente in wyke te versoek. Elke streek se
griewe sal verskil en plaaslike LU Voorsitters en gemeenskapsleiers word versoek
om in onderskeie belange areas die leiding te neem.

https://www.facebook.com/share/v/16CZpjXrUx

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui