Wêreldbank se oproep om SEB-premies te verslap
Die Wêreldbank-verslag getiteld “Driving inclusive growth in South Africa” is ‘n welkome toevoeging tot die kundige advies ten gunste van die vermindering van SEB-premies in openbare verkryging, sê die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRR). Beleide wat eens goeie bedoelings gehad het, soos SEB, het volgens die verslag teruggesak. “Vandag het hierdie ingrypings so omslagtig geword dat…
