Dwelmhandelaar kry 12 jaar tronkstraf vir besit van Mandrax met ‘n waarde van R2,5 miljoen
’n 62-jarige man met ’n massiewe aantal Mandax wat in sy motor versteek is, is tot 12 jaar tronkstraf gevonnis. Chad Berry, die verdagte, is in Oktober 2022 by ‘n Vehicle Check Point (VCP) op die N1 naby Beaufort-Wes voorgekeer, het luitenant-kolonel Siyabulela Vukubi, Wes-Kaapse polisiewoordvoerder, gesê. “Tydens die operasie is ‘n verdagte silwer Toyota…
