Plaasaanvalle: niemand is ooit voorbereid genoeg wanneer jy op so ‘n toneel verskyn nie

WAARSKUWING: GRAFIESE MATERIAAL.

Ons gesels oor wat belangrik is met die intrapslag by ‘n plaasaanval, waarna om op te let, belangrik om die toneel te bewaar en so bewyse te beveilig.

Dankie aan Ysterberg Media se klaas Prinsloo vir die voorlegging van die video.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui